Die skinderblogger Perez Hilton berig Mel B (Scary Spice) het reeds met Geri Halliwell (Ginger Spice) gesels oor ’n reünie in Las Vegas, maar blykbaar stel Victoria Beckham glad nie belang nie.

Bronne na aan dié ma van vier en vrou van die sokkerster David Beckham het aan Perez gesê: “Victoria voel net nie sy het die begeerte of die tyd om ooit weer saam met hulle op te tree nie.”

BRON: Perez Hilton / Almari Wessels