FOTO TER ILLUSTRASIE

Hierdie polisieman is daarop uit om jong kankerlyers op te beur.

In ’n video wat op YouTube gedeel is, dans die polisieman, Tim Fletcher, saam met ’n jong kankerlyer en gooi hulle behoorlik danspassies!

Kyk die oulike video hier:

Bron: Huffington Post, YouTube