Die Notre Dame is nie net een van Parys nie, maar een van Frankryk se gewildste toeristebestemmings.

Een van die polisielede is lig beseer terwyl die aanvaller glo in sy bors getref is.

Van die toeriste binne-in die katedraal het hulle tot Twitter gewend. Ene Matthew CurrieHolmes sê “so, ons is vasgekeer in Notre Dame-katedraal. Iets is buite aan’t gebeur en ons weet nie wat aangaan nie. Polisiesirenes kan gehoor word.

Sowat 2 000 mense is deur die voorval vasgekeer.