Was jy al ooit in ’n hysbak saam met ’n vreemdeling wat snaaks opgetree het? Hy was darem seker nie so vreemd soos dié man nie! Kyk net watter streke haal die poetsbakker uit mense in ’n hysbak ongemaklik te laat voel. Die eindresultaat is skreeusnaaks.

Bron: YouTube