Chica die spinnekop-hond is die handewerk van die Poolse poetsbakker Sylwester Wardega, wat sy hond in ’n agtpotige gedierte geskep het en in ’n moltreinstasie, kompleet met ’n nagemaakte reuse spinnerak, in hysbakke en op donker strate losgelaat het om mense skrik op die lyf te jaag.

Kyk die skreeusnaakse video hier:

Bronne: metro.co.uk, YouTube