Wat is erger as om ’n hysbak met ’n vreemde skepsel te deel? Wel, om ’n hysbak saam met dié ou te deel, natuurlik!

Die gewilde Amerikaanse YouTube-poetsbakker Yousef Saleh Erakat het omtrent mense skrikgemaak toe hy hom soos ’n ninja vermom.

Kyk hier na die skreeusnaakse video:

-        Janine Nel

Bron: mirror.co.uk