Die pop-rockster P!nk het onlangs bekendgemaak dat sy ’n nuwe folkalbum gaan uitreik saam met City & Colour se Dallas Green. Die duo, wat hulself You + Me noem, het ook onlangs hul eerste liedjie, You and Me, uitgereik. Dis beslis ’n nuwe rigting vir P!nk en ons nie seker hoe al haar aanhangers hierop gaan reageer nie.

Kyk ’n bietjie hier:

-       Lara Atson