DAAR is ’n wiskunde-superbrein, ’n voormalige model en selfs ’n professionele sportman – en dis maar net die plebs! Wanneer die celebs en die plebs vir 27 dae aan mekaar uitgelewer is in Survivor South Africa: Maldives met R1 miljoen op die spel, kan jy mega-vonke verwag. Hier is die klomp wat mekaar om oorlewing aanvat . . .

Allison de Chazal (53) van Durban

Malusi Mbambo (30) van Durban

Sean September (40) van Kaapstad

Simon Coetzer (40) van Sandton

Harry Wiggins (27) van Worcester

Letshego Moshoeu (26) van Johannesburg

Lukhanyo Nontshinga (27) van Kimberley

Sindi Lukhele (25) van Johannesburg

Tasleem Vally (25) van Durban

Tejan Pillay (32) van Durban

En op ? ander eiland is die celebs . . .

Bonnie Henna (31), aktrise

Carmel Fisher (29), aktrise

Hykie Berg (32), akteur

Jacques Terre’Blanche (28), musikant

MXO, musikant en liedjieskrywer

Philicity Reeken (31), aktrise en radiopersoonlikheid

Roxy Burger (24), TV-aanbieder en sakevrou

Tshepo Maseko (36), akteur

Vanessa Haywood (33), aktrise

Lees meer oor elke deelnemer in die Huisgenoot van 10 Februarie 2011