Pugedon, ’n Turkse maatskappy, het ’n verkoopoutomaat ontwerp wat hondekos uitdeel in ruil vir plastiekbottels. Verbygangers moet hiervoor net ’n plastiekbottel in dié masjien herwin.

Die maatskappy koop hondekos van die geld wat hulle uit die herwinning van die plastiekbottels verdien.

Kyk hier hoe dit werk:

Bronne: Youtube, Jezebel, Huffington Post, Pugedon