As jy 'n Ray Dylan-aanhanger is moet jy nie hierdie week se Huisgenoot (van 18 Maart) misloop nie.

Ons plakkaat is van Ray, en al sy aanhangers sal mal wees daaroor!

So, gaan koop 'n Huisgenoot vandag nog!