Vanaand hou ons ’n regte boeremakietie,nes die troukaartjie sê, saam met Boer Soek ’n Vrou se Erik Roux (31) en Judi Koegelenberg (28) hier op Vadersgawe, haar ouers se plaas by Oudtshoorn.

Bespreek vir Skouspel!

Die saggeaarde blouoog-bruidegom met ’n plaas vol wingerd, olyfbome en vrugtebome by Robertson kan net nie ophou glimlag nie. Lyk ook nie of hy wil nie . . .

Lees meer oor die twee se ontmoeting en liefde in die nuutste uitgawe van Huisgenoot en kyk ook al die troufoto’s.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.