Dis vervaardig deur Dr. Luke en verskyn op die amptelike Wêreldbekertoernooi-album, wat volgende maand uitgereik word. Is dit beter as Shakira se Waka Waka (This Time for Africa), wat die amptelike liedjie was vir die Wêreldbekersokkertoernooi in Suid-Afrika? Besluit maar self.

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=9W3sWiZ-iO8

http://www.youtube.com/watch?v=pRpeEdMmmQ0