Daarin dans die 17-jarige sangeres dat die biesies bewe en spog sy met haar kenmerkende, versierde mondstuk (gril) en bandana. “Die inspirasie vir die video kom van ’n foto wat ons gesien het van ’n meisie wat op ’n ou kar lê,” het sy aan Rap-Up TV gesê.

http://www.youtube.com/watch?v=zrV_U-cAQKo

-Lara Atson