“Ek kom nie terug nie, julle,” het Cee Lo verlede maand aan die kletsprogramaanbieder Ellen DeGeneres gesê. “Ek wil nie so lank bly dat mense moeg word van my nie. Ek het soveel ander dinge om te doen. Ek het vier jaar laas ’n album uitgereik.”

Moenie die sesde seisoen van The Voice met Usher, Shakira, Adam Levingne en Blake Shelton as beoordelaars misloop nie. Dit word Saterdae om 17:00 en Sondae om 13:30 op M-Net uitgesaai.