Vrydag, 7 April 2017, is ’n dag wat nog vir baie jare lank vir Suid-Afrikaners gaan bybly. Dit was die dag waarop derduisende mense vir een dag lank al hul eie doenighede opsy geskuif het en soos een hande gevat en saamgestaan het vir ’n beter toekoms vir die land. Terwyl die erns van die saak geensins ondermyn word nie, is daar tog oomblikke – en wyse, soms self onwyse – woorde wat die gees van die protesaksie nog ’n hupstootjie gee.

[caption id="attachment_167713" align="aligncenter" width="600"]???Mary Fitzgerald Square in Newtown, Johannesburg. Foto: Verskaf ???Mary Fitzgerald Square in Newtown, Johannesburg. Foto: Verskaf[/caption]
[caption id="attachment_167700" align="aligncenter" width="600"]Foto verskaf. Foto verskaf.[/caption] [caption id="attachment_167701" align="aligncenter" width="600"]Foto: Shaen Adey. Foto: Shaen Adey.[/caption]
[caption id="attachment_167703" align="aligncenter" width="600"]Foto: Clarisse Coetzee. Foto: Clarisse Coetzee.[/caption] [caption id="attachment_167704" align="aligncenter" width="600"]Foto: Clarisse Coetzee. Foto: Clarisse Coetzee.[/caption]