Talle passasiers, tesame met die personeel van die Stirling-stasie, kon die trein vêr genoeg kantel sodat die man sy been kon bevry, wat in die gaping vasgesit het.

Die man het net voor negeuur op ’n trein geklim wat op pad Perth toe was toe hy gly en sy been vassit.

Bronne: Buzzfeed, ABC News