Paul Walker, akteur van The Fast And The Furious, is op 30 November in Santa Clarita, Kalifornië, in ’n motorongeluk dood. Hy was 40 jaar oud.

Hier is vyf aksiebelaaide-oomblikke om te onthou:

The Fast and the Furious – Brian jaag teen Dominic

2 Fast 2 Furious – Motor ontmoet boot

Fast and Furious – Tonnel-jaag

Fast Five – Trein-reddingspoging

Fast and Furious 6 – Brian kom te staan teen ’n militêre bielie