In Brick Mansions kan jy sien hoe Walker in ’n Ford Mustang jaag. Dié rolprent is vroeg verlede jaar verfilm.

Walker se laaste prent, Fast & Furious 7, word later vanjaar uitgereik.