Huisgenoot se Lara Atson het Dieter Voigt (33) en Martelize van Niekerk (25) se sprokiestroue op die plaas buite Stellenbosch gaan bywoon.

Ons deel vier bladsye propvol pragfoto’s en gesels met die paartjie oor hulle spesiale dag, die wittebrood en die baba wat op pad is.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.