Paul Rothmann en Monique Joubert het vier jaar gelede ‘n sprokiestroue op ’n strand in Indië gehad.

Nou woed onstuimige waters in die paradys.

Skindertonge beweer dat Paul se vriendskap met Vicky Davis te blameer is vir die feit dat sy huwelik op die rotse is.

Maar in die nuutste uitgawe van Huisgenoot ontken Paul die gerugte van ’n affair met sy mede-aanbieder en sê hy wil sy huwelik laat werk.

Lees meer oor hierdie storie in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.