Studies wat deur die Universiteit van Brits-Columbië onderneem is, toon dogters wie se pa’s aktief met huishoudelike take help, is meer geneig om loopbane te kies wat nie tradisioneel as loopbane vir vroue beskou word nie.

Die navorsers het gekyk na die verdeling van huishoudelike take onder meer as 300 egpare, en daarna die kinders gevra wat hul loopbaandoelwitte is.

Bronne: psychologicalscience.org, qz.com, theatlantic.com Lees ook: