Op 28 Mei 2016 is die oefenspan aangekondig en daar was groot blydskap en gemengde gevoelens toe die name bekend gemaak is.

 

Hier's die manne wat Saterdag die Groen en Goud gaan aantrek:

15 Willie le Roux

14 JP Pietersen

13 Lionel Mapoe

12 Damian de Allende

11 Lwazi Mvovo

10 Patrick Lambie

9 Faf de Klerk (die enigste nuweling in die span)

8 Duane Vermeulen

7 Siya Kolisi

6 Francois Louw

5 Lood de Jager

4 Eben Etzebeth

3 Frans Malherbe

2 Adriaan Strauss (K)

1 Tendai Mtawarira

Plaasvervangers:

16. Bongi Mbonambi

17. Trevor Nyakane

18. Julian Redelinghuys

19. Pieter-Steph du Toit

20. Warren Whiteley

21. Rudy Paige

22. Elton Jantjies

23. Jesse Kriel

 

Ierland se span bestaan uit die volgende:

1. Jack McGrath

2. Rory Best (C)

3. Mike Ross

4. Iain Henderson

5. Devin Toner

6. CJ Stander

7. Jordi Murphy

8. Jamie Heaslip

9. Conor Murray

10. Paddy Jackson

11. Keith Earls

12. Luke Marshall

13. Robbie Henshaw

14. Andrew Trimble

15. Jared Payne

Plaasvervangers

16. Sean Cronin

17. Finlay Bealham

18. Tadhg Furlong

19. Ultan Dillane

20. Rhys Ruddock

21. Kieran Marmion

22. Ian Madigan

23. Craig Gilroy