Vir die wêreld was hy die koning van pop, maar vir sy dogter sal Michael Jackson altyd die koning van haar hart wees.

Paris Jackson, wat op 3 April 18 geword het, het op Instagram ’n foto van haar nuwe tatoe ter ere van haar wyle pa gedeel. “Queen of my heart,” lui die tatoe in Michael se handskrif. Lees ook: Michael Jackson se dogter laat nou behoorlik die koppe draai Sy het by die swart-wit foto geskryf: “Vir almal anders was hy die koning van pop; vir my was hy die koning van my hart.”

Paris Michael Jackson got her tattoo today, letters from her father, so sweet. #parisjackson and Austin Brown her cousin.

A photo posted by Justin's Dermagraphink Tattoo (@dermagraphink) on

Die tatoe-kunstenaar Justin Lewis het ook die tatoe gedeel wat hy geskep het vir Paris se ouboet, Michael Jackson jr.
“Ek het hierdie een op Michael Jackson jr. gedoen. Hy het vier uur lank daarvoor gesit,” het hy geskryf by ’n nabyfoto van die gedetailleerde tatoe.

Ook op Huisgenoot.com

Kyk net wat het hierdie hond aangevang toe hy alleen tuis gelos word!

Hierdie plusgrootte-model het die volmaakte antwoord vir mense wat ander se lyf afkraak

Kyk: Kan jy die versteekte prentjie binne dié rooi kol sien?

Hoeveel weet jy van Jan van Riebeeck?

Kyk: Hidroliese pers vernietig enigiets – van Lego tot selfone en gholfballe

Ouma oorleef wonderbaarlik ná sy deur veiligheidshek se spitspen deurboor word

Tiener gooi balletjie ‘na homself’ in asemrowende optiese illusie