In die Laan was hy die sjarmante rokjagter wat die arme Emma verneuk het en nou oorsee as ’n kunstenaar werk terwyl sy hul bloedjie alleen moet grootmaak.

Maar kyk nou net vir Stian Bam hier by die huis op Stellenbosch! So versot op pa wees is hy dat hy elke dag heeldag saam met sy vier maande oue seuntjie, Jannes, sal deurbring as hy net kan.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.