Hulle het seweuur daardie Saterdagaand om die braaivleisvuur buite die vakansiehuis langs die Vaaldam gekuier toe die groep vriende ’n eienaardige geluid hoor, byna soos wilde diere wat grom en baklei.

’n Donderslag het skielik weerklink en agter hulle in die huis het die krag afgeslaan.

Toe sien hulle dit. “Die ding het uit die dam gekom,” onthou Vicky Burger, ’n 20-jarige boekhouer van Alberton.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.