Bernie Shelly (70) het op 19 vir die eerste keer op ’n branderplank geklim. Amper 30 jaar en ’n dubbele heupvervanging later is dié ouma nog net so ’n kranige branderplankryer.