Dis ’n jaar sedert die dood van die wêreld se grootste superster. Nou, vir die eerste keer sedert Michael Jackson se skokdood, maak sy ma, Katherine, haar hart oop oor die lewe as “ma’’ vir sy dogter en twee seuns – en hoe die familie steeds met hul eie smart sukkel.

“Elkeen van hulle is op sy eie manier soos Michael,’’ sê sy. “Dis ’n daaglikse stryd om ons enorme verlies te probeer hanteer.’’

Lees die eksklusiewe onderhoud in die Huisgenoot van 1 Julie 2010.