In die vermaaklike video sien jy hoe die oerangoetang met die welpies speel, hul optel, drukkies gee en selfs met ’n bottel voer. Hierdie ‘aapstreke’ vind plaas by Myrtle Beach in die suide van Kalifornië.

Kyk hier as jy ons nie glo nie:

Bronne: Daily Mirror, YouTube