Vroeg ryp, vroeg vrot, lui die bekende gesegde. En menigte kenners voel dit is moontlik die geval met ’n bekende babadoekvervaardiger se nuutste advertensie. In die video dans babas in hul doek, wat ’n modieuse denim-afwerking het. Die kinders poseer met sonbrille en kitare en een meisie verstel selfs ’n seuntjie se strikdas. Kinderregteaktiviste het kapsie teen die advertensie gemaak en gesê dit is te seksueel onvanpas vir sulke jong kinders.

Kyk die video hier:

- Mieke Vlok

Bron: Time

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.