Sy het vas geglo die vriend wat sy op die internet ontmoet het en haar so goed verstaan, is 17 jaar oud, nes hy gesê het.

Maar toe sy hom die eerste keer sien, nadat hulle langer as ’n jaar op Facebook en Mxit gesels het, het sy dadelik geweet hy’s veel ouer.

Tog het dit die 14-jarige Kaylene Lewis nie gekeer om in Jean-Lyle Oliver (35) se motor te klim nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.