Hy het die opwinding van lang toere oorsee saam met die minnegroep Romanz van die hand gewys juis oor hy wou pa word.

Nou verwag Louis Loock en sy vrou, Esmé, sowaar hul eersteling!

Dis waar, sê die tenoor wat vroeër vanjaar die skynbaar ondenkbare gedoen het toe hy aankondig hy is klaar met Romanz.

Die manne wou oorsee gaan naam maak, maar hy wat Louis is, was nog nooit iemand vir die blink liggies nie.

Boonop wou hy eerder ’n sololoopbaan najaag.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot