[caption id="attachment_118122" align="alignleft" width="600"]Klippies Kritzinger is Donderdagoggend, 18 Februarie 2016 oorlede. Foto: springbokrugby.webs.com Klippies Kritzinger is Donderdagoggend, 18 Februarie 2016 oorlede. Foto: springbokrugby.webs.com[/caption]

Guillain-Barré-sindroom is vroeër vandeesmaand by hom gediagnoseer, en hy het Donderdag sy stryd teen dié siekte verloor.

Klippies, wat as slot en flank uitgedraf het, het in sewe toetse vir die Springbokke tussen 1974 en 1976 gespeel.

Hy het op provinsiale vlak vir Transvaal en die Vrystaat gespeel en was deel van die Vrystaatse span wat in 1976 vir die eerste keer die Curriebeker gewen het.

Bron: Sport24

Lees ook op Huisgenoot.com:

K2-tweeling se foto’s gebruik vir aanlyn leuens

Seekoei maak man dood op Valentynsdag

Man se liefdestaak om sy vrou weer te sien glimlag

Byna helfte van SA is opgaarders – is jy een?