Hulle het glo vroeër verloof geraak in die 34 Degrees South Restaurant op Knysna aan die Tuinroete.

Op foto’s wat Toks vanmiddag op sy Instagram-blad gedeel het, spog Carol met haar verloofring. “So gelukkig,” is al wat hy oor en oor skryf.

So happy

A post shared by Toks Van Der Linde (@toks6902) on

Dié geliefde oudspeler praat nie graag oor sy privaat lewe nie. Wat rugby betref, is dit ’n ander storie. Tog kon hy nie keer dat sy hart ook oorborrel op Twitter nie.

Geluk, Toks en Carol! Ons is saam met julle bly.

So happy

A post shared by Toks Van Der Linde (@toks6902) on