Joseph Wright het in 1942 ’n Oscar gewen vir sy regie-bydrae tot die musiekblyspel My Gal Sal.

Volgens die akademie se reëls moet sy lede (of enigiemand wat ’n Oscar erf) eers die beeldjie aan hulle te koop aanbied voor hulle dit aan iemand anders probeer verkoop.

Briarbrook Auctions het verlede maand names van sy erfgename Joseph se beeldjie vir sowat R850 000 opgeveil.

Bronne: The Wrap, Hollywood Reporter, Time