, berig Volksblad.

Volgens Volksblad is dit omdat hy voortdurend herinner word aan Reeva Steenkamp se dood. Sy suster Aimée het dit Donderdag by die hof aan Carla en Chenique Beneke van Johannesburg gesê.

Die twee sussies, wat leerlinge aan die Helpmekaar-Kollege, is glo vriende van die Pistoriusse.

“Sy sê Oscar sukkel om te slaap. Die hele situasie waarin hy is laat hom heeltyd terugdink aan wat gebeur het,” het Carla vertel.

“Hulle is baie bly dat die kruisondervraging nou verby is en hoop die verhoor kry gou klaar.”

LEES MEER HIER

Bron: Volksblad