DeGeneres se selfie wat sy saam met Hollywood-sterre by die glansgeleentheid geneem het, het die Twitter-boodskap geword wat die meeste hertwiet is.

Haar foto het soos 'n veldbrand op sosiale media versprei het en deur meer as 2 miljoen mense hertwiet is.

Die vorige rekordhouer, pres. Barack Obama, se Twitter-boodskap in November 2012, "Nog vier jaar in die Withuis", nadat hy herverkies is, is destyds 800 000 keer hertwiet.

KLIK HIER vir die Oscar-wenners.