Op Maandag 19 Augustus 2013 het Oscar Pistorius weer in die landdroshof in Pretoria verskyn.

Die moordverhoor van die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius is na die hooggeregshof in Pretoria verskuif en sal aanstaande jaar op 3 Maart begin.