Volgens Netwerk24 sal 'n volbank van vyf regters, insluitend regter Lex Mpati, die president van die appèlhof, die saakaanhoor.

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) appelleer teen Pistorius se skuldigbevinding op die mindere klag van manslag in plaas van moord.

Bronne: Netwerk24, News24