Die Australiese TV-kanaal Channel 7 het Sondag voortgegaan en die skokkende beeldmateriaal as deel van ’n dokumentêr getiteld Running Scared in die Australiese TV-program Sunday Night uitgesaai. Die video is van Oscar Pistorius wat op sy stompies naboots hoe hy sy meisie, Reeva Steenkamp, op 14 Februarie 2013 doodgeskiet het. Die beeldmateriaal is nou op YouTube beskikbaar.

Kyk dit hier (LET WEL - dit is sowat 45 minute lank):