Johannesburg - Die nuuskanaal eNCA het getwiet via hul joernalis Karyn Maughan die atleet kan dalk eersdaags uit die tronk uit kom.

Pistorius, wie skuldig bevind was aan strafbare manslag nĂ¡ die skietdood van sy meisie Reeva Steenkamp op Valentynsdag in 2013, was veronderstel om Vrydag uit die tronk op parool vrygelaat te word.

Maar 'n dag tevore het die Minister van Justisie aangekondig sy parool is vir eers op ys omdat die korrekte prosedure nie gevolg was nie.

Lees meer op News24.