Hier is foto’s van die Oscar Pistorius-hofsaak op 17 Maart.

[caption id="attachment_70461" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius gesels met sy oom, Arnold, in die hof op 18 Maart. (Foto: Werner Beukes/Sapa) Oscar Pistorius gesels met sy oom, Arnold, in die hof op 18 Maart. (Foto: Werner Beukes/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70460" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius se tannie, Lois, omhels hom die hof op 18 Maart. (Foto: Siphiwe Sibeko/Reuters/Sapa) Oscar Pistorius se tannie, Lois, omhels hom die hof op 18 Maart. (Foto: Siphiwe Sibeko/Reuters/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70459" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius kyk na sy selfoon terwyl hy in die beskuldigdebank is by sy moordverhoor op 18 Maart. (Foto: Werner Beukes/Sapa) Oscar Pistorius kyk na sy selfoon terwyl hy in die beskuldigdebank is by sy moordverhoor op 18 Maart. (Foto: Werner Beukes/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70458" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius gesels met sy advokaat, Barry Roux, op die 12de dag van sy verhoor op 18 Maart. (Foto: Marco Longari/AFP/Sapa) Oscar Pistorius gesels met sy advokaat, Barry Roux, op die 12de dag van sy verhoor op 18 Maart. (Foto: Marco Longari/AFP/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70465" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius maak nota’s by sy hofverskyning op 18 Maart. (Foto: Werner Beukes) Oscar Pistorius maak nota’s by sy hofverskyning op 18 Maart. (Foto: Werner Beukes)[/caption]

[caption id="attachment_70464" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius by sy hofverskyning op 18 Maart. (Foto: Marco Longari/AFP/Sapa) Oscar Pistorius by sy hofverskyning op 18 Maart. (Foto: Marco Longari/AFP/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70463" align="alignnone" width="600"]Reeva Steenkamp se ma, June, kyk toe terwyl Oscar Pistorius met familielede gesels by sy verhoor op 18 Maart. (Foto: Marco Longari/AFP/Sapa) Reeva Steenkamp se ma, June, kyk toe terwyl Oscar Pistorius met familielede gesels by sy verhoor op 18 Maart. (Foto: Marco Longari/AFP/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70462" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius gesels met Kenny Oldwage van sy regspan op 18 Maart. (Foto: :Daniel Born/The Times/Sapa) Oscar Pistorius gesels met Kenny Oldwage van sy regspan op 18 Maart. (Foto: Daniel Born/The Times/Sapa)[/caption]