Hier is foto’s van die Oscar Pistorius-hofsaak op 24 Maart.

[caption id="attachment_70870" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius gesels met sy advokaat, Barry Roux. (Foto: Chris Collingridge/Sapa) Oscar Pistorius gesels met sy advokaat, Barry Roux. (Foto: Chris Collingridge/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70869" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius gesels op sy selfoon by sy hofverskyning op 24 Maart. (Foto: Ihsaan Haffejee/Sapa) Oscar Pistorius gesels op sy selfoon by sy hofverskyning op 24 Maart. (Foto: Ihsaan Haffejee/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70868" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius groet ’n polisieman terwyl hy oppad is na die beskuldigdebank. (Foto: Ihsaan Haffejee/Sapa) Oscar Pistorius groet ’n polisieman terwyl hy oppad is na die beskuldigdebank. (Foto: Ihsaan Haffejee/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70867" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius in die hof op 24 Maart. (Foto: Chris Collingridge/Sapa) Oscar Pistorius in die hof op 24 Maart. (Foto: Chris Collingridge/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70866" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius gee ’n nota aan sy regspan. (Foto: Ihsaan Haffejee/Sapa) Oscar Pistorius gee ’n nota aan sy regspan. (Foto: Ihsaan Haffejee/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70865" align="alignnone" width="600"]Advokaat Kenny Oldwadge, wat deel is van Oscar Pistorius se regspan konsulteer met advokaat Barry Roux. (Foto: Chris Collingridge/The Star/Sapa) Advokaat Kenny Oldwadge, wat deel is van Oscar Pistorius se regspan konsulteer met advokaat Barry Roux. (Foto: Chris Collingridge/The Star/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70864" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius gesels met ’n ongeïdentifiseerde vrou op die 14de dag van sy hofverskyning. (Foto: Chris Collingridge/Sapa) Oscar Pistorius gesels met ’n ongeïdentifiseerde vrou op die 14de dag van sy hofverskyning. (Foto: Chris Collingridge/Sapa)[/caption]