[caption id="attachment_70235" align="alignnone" width="600"]’n Stampvol hofsaal op die tiende dag van Oscar Pistorius se hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa) ’n Stampvol hofsaal op die tiende dag van Oscar Pistorius se hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70234" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius op die tiende dag van sy hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa) Oscar Pistorius op die tiende dag van sy hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70233" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius by sy hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa) Oscar Pistorius by sy hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70232" align="alignnone" width="600"]Joernaliste kyk na foto’s van die misdaadtoneel by Oscar Pistorius se moordverhoor. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa) Joernaliste kyk na foto’s van die misdaadtoneel by Oscar Pistorius se moordverhoor. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70231" align="alignnone" width="600"]’n Ongeïdentifiseerde vrou sit tussen Reeva Steenkamp se vriende by Oscar Pistorius se moordverhoor. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa) ’n Ongeïdentifiseerde vrou sit tussen Reeva Steenkamp se vriende by Oscar Pistorius se moordverhoor. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70230" align="alignnone" width="600"]Avokaat Barry Roux, Oscar Pistorius se regsverteenwoordiger, aan die woord op 14 Maart. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa) Avokaat Barry Roux, Oscar Pistorius se regsverteenwoordiger, aan die woord op 14 Maart. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70229" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius op ’n fotograaf se rekenaarskerm by sy hofverskyning. (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa) Oscar Pistorius op ’n fotograaf se rekenaarskerm by sy hofverskyning. (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70228" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius by sy hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa) Oscar Pistorius by sy hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70227" align="alignnone" width="600"]Oscar Pistorius kry ondersteuning van ’n onbekende persoon op die tiende dag van sy hofverskyning. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa) Oscar Pistorius kry ondersteuning van ’n onbekende persoon op die tiende dag van sy hofverskyning. (Foto: Phill Magakoe/Independent Newspapers/Sapa)[/caption]

[caption id="attachment_70226" align="alignnone" width="600"]Nog ’n dag in die hof vir Oscar Pistorius op die tiende dag van sy hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa) Nog ’n dag in die hof vir Oscar Pistorius op die tiende dag van sy hofverskyning op 14 Maart. (Foto: Kim Ludbrook/EPA/Sapa)[/caption]