As 'n tiener het hy ’n bekende gesig op TV geword en dit deur die jare gebly.

Tog sal jy daardie einste gesig van Wimpie in Orkney Snork Nie en later Ockert Bruwer in 7de Laan deesdae in ’n tou by oudisies opmerk vir ’n rol in ’n advertensie. Anrich Herbst maak geen geheim daarvan dat hy nou harde bene kou nie.

Advertensie en stemwerk is meestal sy brood en botter.

“Dis nie dat werk skaars is nie, sê hy. “Ek wil net niks aanvaar wat my ver van my seuns gaan wegvat nie.”

Lees meer in die nuutste uitgawe.