Døpë

A photo posted by Raylynn (@love.randalin) on

...Are u coming too bed baby? See video on my connectpal. #Link in bio

A photo posted by Raylynn (@love.randalin) on

Ene Raylynne van Atlanta in Amerika het opvallende agterstewe, veral omdat haar middel en bolyf baie klein is. Tog is sy glad nie skaam oor haar liggaamsbou nie en sy het selfs ’n manier gekry om munt te slaan daaruit. Mense betaal om na foto’s en video’s van haar te kyk en sy het reeds 157 000 volgers op Instagram. Verlede jaar het die ma van een ’n foto gedeel waarop sy haar piepklein middellyf wys en spog ’n paar opsitte is al wat sy nodig het om haar ou figuur terug te kry.

Week after giving birth #NoStrechMarks #TinyTummy #ThatBootyTho

A photo posted by Raylynn (@love.randalin) on

Raylynne noem haarself ’n Pawg (“phat-ass white girl”).

A photo posted by Raylynn (@love.randalin) on

Sommige mense dink dis alles te dik vir ’n daalder en dat Raylynne haarself met Photoshop-kunsies laat groter lyk. Sy het hul mond gesnoer deur onlangs ’n video op te laai wat bewys niks oëverblindery is betrokke nie. Die video is al 183 000 keer gekyk.

Raylynne het heel duidelik geen gebrek aan selfvertroue nie.

Bronne: Instagram, dailymail.co.uk