Sy is een van die wêreld se rykste en magtigste vroue en almal weet uit watter armoedige omstandighede

Oprah Winfrey gekom het – of het sy regtig?

Die skrywer Kitty Kelley het in die beroemde kletskoningin se verlede gaan snuffel vir die skryf van haar boek Oprah – ’n internasionale blitsverkoper.

Lees ’n eksklusiewe uittreksel uit haar boek in die Huisgenoot van 6 Mei 2010.