Oudpresident Nelson Mandela het die laaste deel van sy tronkstraf hier uitgedien voordat hy op 11 Februarie 1990 vrygelaat is.

Deelnemers het 27km afgelê - een kilometer vir elke jaar wat Madiba in die tronk was. Daar was ook ’n 10km- en 5km-wedloop vir ander wat ’n meer ontspanne roete verkies en ’n 50m-wedloop vir die kleuters.

Snotkop en ander kunstenaars het die moeë drawwers weer op hul voete gehad in die Huisgenoot-tent en die atmosfeer was heel dag elektries.

Loer hier na so paar foto's:

– Roxanne Eastes

[post-slider]