In dié oulike video dans ’n man en sy hond saam op hip-hop-musiek. En dit lyk of hul geen idee het hulle word verfilm nie!

Kyk die video hier:

BRONNE: YOUTUBE.COM, THEILOVEDOGSSITE.COM