Daar is wel ligte donderstorms en reën vir Donderdag voorspel, maar die reënbui was ’n bietjie oor-entoesiasties. Sover bekend is daar nog geen skade gelei nie, maar die verwagting is dat hierdie bui welkome verligting bring.

Dié pragfoto is juis vroeër vandag gedeel.