Karlien van Jaarsveld het boetie Bobby nader getrek om na haar tweeling, Daniël en Eliah, te kyk. Bobby is immers self 'n pa van twee woelwaters en 'n geoefende hand as dit by pienkvoete kom. Karlien het hierdie foto's van Bobby met sy kleinnefies onderskeidelik op Facebook en Instagram gedeel.

[caption id="attachment_67981" align="alignnone" width="570"]Foto: Instagram Foto: Instagram[/caption]

[caption id="attachment_67980" align="alignnone" width="570"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]